in huis-PROGRAMME

die fokus op vinnige groei na selfstandigheid en aanwendbaarheid.

boogskiet

  • “Recurve
  • “Compound”
  • Kruisboog.

ZIPLINE (OPSIONEEL)

  • Aangebied deur Megazip.
  • 2 x 600m dubbellyne
  • Terugwerk in ruil vir opleiding.

Literiabaan

Die Wetenskaplike gebruik van toerusting om lewensbeginsels te vestig bv.

  • Interafhanklikheid,
  • Deursettingsvermoe en
  • Kreatiewe Denke
  • Korporatief en  Skole

BOUWERK

Basiese praktiese toepassing van:

  • NHBRC kursus mbt.
  • Sement mengsels
  • Steenlegging
  • Profiele
  • Haaksheid
  • Vogwering
  • Lateie
  • Staalversterking
  • Pleistering.

SWEIS

  • Basiese horisontale boog- en gelykrigter sweiswerk.
  • “Stitchwelding”
  • Aaneenlopend op 2mm en 5mm staal.

BESPROEIING

  • Verskillende pyptipes bv.
  • Polietileen (lae en hoogdruk).
  • Polipropoleen
  • Cobra
  • Galvaniseerd
  • Koper
  • Verskillende lasstukke
  • Lekvrye toetsprojek met verskillende pypsoorte deur elke student.

SPUITVERF

  • QD
  • 2K epoksie
  • Oppervlakvoorbereiding
  • Onderlaag
  • Maskers
  • Spuitdruk,vloei,afstand,tempo
    & handbeweging.

MEGANIES OP VOERTUIE

  • Identifiseer komponente, hul funksie en waar aangetref.
  • Basiese foutopsporing.
  • Basiese  voertuigdiens.
  • Bandherstel en ruil.
  • 4×4 en “Diff lock’.
  • Voertuigsleep.
  • Agteruit ry met ‘n treiler.

TEGNIESE BESTUURSBEGINSELS IN 'n OORDOMGEWING

  • ‘n Omvattende Werksdokument aangebied op Honneursvlak

  • Proaktiewe bestuursingesteldheid.

  • Tegniese Skedules

  • Basiese projekbestuur.

  • Voorkomende instandhouding.

  • Veiligheid

  • Werkswinkelbestuur

  • Personeelbestuur.

ELEKTRIES

  • Veiligheid
  • Foutopsporing
  • Multitoetser
  • Polariteitstoetser
  • Gelykstroom
  • Wisselstroom
  • Spanning (Volts)
  • Stroom (Ampere)
  • Kontinuiteit. Weerstand
  • Sekerings
  • Stroombrekers
  • Aardlekkasie

GOMME

  • Gomme
  • Veselglas
  • Silikone
  • Epoksies
  • Skuimvullers
  • Koue Lym
  • Duct Tape
  • 2C verharder
  • PVA en  Oliebasis verwe
  • Houtbehandelings

HANDGEREEDSKAP

  • Verkeidenheid bv.
  • Riveter
  • Moersleutels
  • Skroewedraaiers
  • Tange ens.

WATERSUIWERING

  • * Flokkulante
  • * Chloor Hipochloriet
  • * Chloordioksied
  • * Sandfiltrering
  • * Koolstoffiltrering.

LOODGIETER

  • Verskeie lasmetodes bv.
  • Soldering
  • Conex
  • PVC
  • PTFE laste
  • Lampe
  • “Magiclamp”.

KRAGGEREEDSKAP

  • Verstelbare en hamerboor
  • Afsnymasjien
  • Hoeksnyer en slyper
  • Rolsaag
  • Bandskuurder